Marcus Carl Franklin

Marcus Carl Franklin
Geboorte 24 Februarie 1993 (1993-02-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marcus Carl Franklin (gebore 24 Februarie 1993) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I'm Not There. (2007), Be Kind Rewind (2008), The Art of Getting By (2011), en But Not for Me (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy